Am-cur electrical was established in 2010 as a closed corporation, with many years of experience in the electrical field such as domestic, commercial and industrial installations. Am-cur electrical is based in the Northern Suburbs of Cape Town. Am-cur electrical offer its electrical service to the greater Western Cape area.
Am-cur elektries is gestig in die jaar 2010 as ’n beslote korporasie met vele jare se ondervinding in die elektriese bedryf, onder andere huishoudelik, kormersieël en industrieël. Am-cur elektries is gestasioneer in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Ons bied egter ons dienste aan in alle areas van die Wes-Kaap.