Services • Dienste
Am-cur electrical provides the following services to the domestic, commercial and industrial industries:
- • new electrical installations
- • rewiring of installations
- • alterations to existing premises
- • fault-finding of electrical circuits
- • inspections of electrical installations
- • certificate of compliance of electrical installations
- • annual maintenance inspections
- • prepaid meter installations
- • emergency call-outs
Ons by Am-cur elektries verkaf die volgende dienste in die huishoudelike, kormersiële en industriële bedrywe:
- • nuwe installasies
- • herbedrading van bestaande persele
- • Alterasies aan bestaande persele
- • herstelwerk aan foutiewe elektries bedrading
- • inspeksie van elektriese installasies
- • sertifikaat van voldoening vir elektriese installasies
- • jaarlikse inspeksie op elektriese installasies
- • installering van “prepaid” eenhede
- • nood-uitroep dienste